DIE ALBANIE-KARMINO. ‘N ANDERSE OOS-KAAPSE REIS-ERVARING
Die internasionaal gewilde pelgrimsroetes, beter bekend as die “Caminos”, bied jaarliks aan derduisende pelgrims van regoor die wêreld ‘n unieke, geestelike en verrykende ervaring gevul met indrukke van sprokies mooi natuurskoon, bepeinsing oor die lewe en die meelewendheid van die mensdom. Maar het jy geweet? ‘n Google soektog het openbaar dat meer as 281 van …
Read more “DIE ALBANIE-KARMINO. ‘N ANDERSE OOS-KAAPSE REIS-ERVARING”