ALBANIE GESKIEDENISMUSEUM: WAAR DIE OOS-KAAP SE VERLEDE SY KREATIEWE TOEKOMS ONTMOET
Dit is ‘n besondere soort rustigheid wat enige besoeker op ‘n Donderdagoggend so skuins voor 10:00 in Makhanda (voorheen Grahamstad) begroet. Studente is besig met klasdraf, die verkeer is stil, die dorp is nog besig om sy vere reg te skud vir die res van die dag, die wat moet werk is reeds by die …
Read more “ALBANIE GESKIEDENISMUSEUM: WAAR DIE OOS-KAAP SE VERLEDE SY KREATIEWE TOEKOMS ONTMOET”