DIE AMAZWI SUID-AFRIKAANSE MUSEUM VIR LETTERKUNDE: ‘N SKATKIS VIR ‘N UNIEKE ERFENIS
So op die rand van Grahamstad ( Makhanda) weg van die bedrywighede van die hoofdorp, staan ‘n unieke museum wat jy gerus tydens jou sloertoer in die Oos-Kaap kan besoek as die son, see en visvang amper te veel vir jou en die gesin begin raak. Die moderne gebou van Amazwi (wat stemme in isiZulu …
Read more “DIE AMAZWI SUID-AFRIKAANSE MUSEUM VIR LETTERKUNDE: ‘N SKATKIS VIR ‘N UNIEKE ERFENIS”