Boland toe oor berge, passe en poorte
‘n Vinnige heen en weer reis na die pragtige Bolandse dorp Wellington, het my opnuut weer met blywende indrukke gelaat, en ou herinneringe teruggebring. Op die koop toe, is ‘n aantal nuwe ontdekkings ook gemaak. Die doel van hierdie blits besoek was om uitvoering te gee aan “Operasie Olielek”. ’n Lastige olielek het meegebring …