PADVAT NAMIBIȄ TOE EN TERUG
Ek kies koers Namibië toe. My eindbestemming – Windhoek, vir ‘n kort familie kuier. Die opgewondenheid om hierdie uitgestrekte land met sy verstommende en anderste natuurskoon, asook vriendelike mense vir die soveelste keer te besoek, is oorweldigend. Met my verblyf ‘n aantal jaar gelede, het ek elke denkbare geleentheid benut om die land van hoek …