WANNEER TUINE GEDEEL WORD
Elke jaar, teen die einde van Oktober en begin November, vind daar in die skilderagtige Oos-Kaapse dorpie, Bedford, ‘n fees van blomme plaas wanneer die hekke van spogtuine vir die publiek oopgegooi word sodat besoekers die blomme en tuine kan bewonder. Die Bedford Country Gardens-geleentheid is amper 20 jaar oud en mense van reg oor …