‘N VINNIGE HEEN EN WEER NA DIE KLOWERS DIEP IN DIE SWARTBERGE

Suid-Arika word dikwels na verwys as “n Wêreld in Een Land”. Hoe dan anders. Ons land is immers geseënd met van die mooiste natuurskoon denkbaar, beskik oor ‘n ryk natuurlewe, het ‘n verskeidenheid van unieke plantsoorte en eksotiese biosfere wat net wag om verken en ervaar te word. Heelwat van hierdie natuurskoon is soms net …

‘N EEU-OUE MENSLIKE SKEDEL, VREEMDE VLIEȄNDE VOORWERPE, MONUMENTE, ‘N UNIEKE FORT, ALLES PLATTELANDSE JUWELE EN NOG VELE MEER

Landskap net buite Middelburg op die R398 onderweg na Richmond Om padlangs te reis kan soms bra vervelig en uitputtend wees. ‘n Klein bietjie waagmoed kan die rit in ‘n aangename en interessante avontuur omskep. Maak werk daarvan en trek die stoute skoene aan en gaan verken die onbekende. Beplan jou reis op so ‘n …

PADVAT NAMIBIȄ TOE EN TERUG

Ek kies koers Namibië toe. My eindbestemming – Windhoek, vir ‘n kort familie kuier. Die opgewondenheid om hierdie uitgestrekte land met sy verstommende en anderste natuurskoon, asook vriendelike mense vir die soveelste keer te besoek, is oorweldigend. Met my verblyf ‘n aantal jaar gelede, het ek elke denkbare geleentheid benut om die land van hoek …

KAMBODJA – ’N LAND EENS GEKNEL DEUR VELE ONDERDRUKKING, MAAR NOU ‘N WȆRELDKLAS TOERISTEBESTEMMING

My reislus neem my hierdie keer op ‘n nuwe avontuur na die pragtige Suidoos-Asiatiese land, Kambodja. Ongelukkig was my tyd baie beperk en net met twee dae tot my beskikking om die land te besoek, is ek tot die stad, Siem Riep, met sy besonderse kultuurskat, Angkor Wat, beperk. Om na verre afgeleë lande te …

EKSOTIESE KOS EN GEURE, UITEENLOPENDE KULTURE EN ASEMROWENDE NATUURSKOON, DIT IS VIȄTNAM

Viëtnam is ‘n waterryke Suidoos-Asiatiese land en is alombekend bekend vir sy pragtige strande, indrukwekkende riviere, Boedha pagodas en woelige stede. Hanoi, die hoofstad, is die rusplek van die land se welbekende Kommunistiese leier en President, Ho Chi Minh. Om oor al die mooi van Viëtnam te skryf sal heelwaarskynlikheid ‘n leeftyd neem. Daar is …

DIE DONKIE IS STEEDS ‘N WONDERLIKE EN DANKBARE DING OOM CHRIS.

As jy en jou toerwa toevallig die grondpad vanaf Bathurst na Kleinemonde in die Oos-Kaap tref tydens jou sloertoer gaan jy verby twee werkwaardige plekke ry. Die een is die St Stephen’s Metodiste kerk (https://maps.app.goo.gl/z494sHxA4uUcZV9D7) , wat ‘n stop werd is, maar ook in die omgewing van die kerkie gaan jy die tuiste van “Blind …

VIETNAM – VAN ‘N STORMAGTIGE VERLEDE TOT ‘N VOORUITSTREWENDE LAND IN SUIDOOS-ASIË

‘n Reis na enige van die Suidoos-Asiatiese lande is altyd ‘n onvergeetlike ervaring en propvol verrassings. In die geval van Viëtnam word ‘n mens met aankoms deur die warmte, hartlikheid en medemenslikheid deur sy 100 miljoen inwoners omarm. Minder sigbaar, maar dog duidelik in die agtergrond, is die rou, bitterseer en letsels van die verlede. …

DIE ADDO SE ROOIDAM. DIE HAPOOR-DAM SONDER DIE COWBOYS EN HULLE TROKKIES

As daar nou een plek in Suid-Afrika is waar mens met sekerheid kan sê jy olifante gaan sien, is dit die Addo-olifantpark in die Oos-Kaap. As jy in die park nie ‘n olifant sien nie dan moet jy nog in die parkeerterrein van die hoofkamp staan met jou toerwa. Addo is in 1931 gestig is …

PRAAG SE AMPER-VERSTEEKTE BESIENSWAARDIGHEDE

Elke jaar besoek miljoene mense (7.44 miljoen in 2024 volgens bronne) Praag, die hoofstad van die Tsjeggiese Republiek. Soveel toeriste besoek Praag dat daar al gepraat word van massa-toerisme en dat die regering moet begin ingryp soos wat in Spanje en Italië gebeur. En as jy op die bekende pleine van Praag wil rondloop verstaan …

DIE SLAG VAN SINGAPOER TYDENS DIE TWEEDE WêRELDOORLOG

Oorloë is wreed, genadeloos, sinneloos, met verwoestende nagevolge en blywende rou letsels op die bevolking.  In die geval van Singapoer wat na die Tweede Wêreldoorlog uit die as uit opgestaan het en wat na byna 80 jaar as een van die wêreld se welvarendste lande gereken word, is die herinnering van sy bloedige verlede steeds …