TOE UITENHAGE TE VÊR WAS VIR DOOP EN NAGMAAL: NEDERDUITS GEREFORMEERDE KERK ALEXANDRIA
Die gedeelte wat vandag bekendstaan as Alexandria was eers Olifantshoek gewees en het veral swaar tye beleef gedurende die eerste helfte van die 19de eeu weens die Kaapse Grensoorloë van 1811, 1819, 1834 en later. Olifantshoek was destyds deel gewees van die Uitenhage gemeente, as tweede oudste gemeente in die Oostelike Provinsie. Graaff- Reinet is …
Read more “TOE UITENHAGE TE VÊR WAS VIR DOOP EN NAGMAAL: NEDERDUITS GEREFORMEERDE KERK ALEXANDRIA”