MAKHANDA SE MURE: OM DIE GESIG VAN ‘N STAD TE VERANDER, EEN MUUR OP ‘N SLAG
Niemand kan stry nie. Die see langs die kus van die Oos-Kaap is mooi. En hier rondom Port Alfred en sy streke kan niemand jou verkwalik as jy voel dat jy aan die einde van hierdie jaar dalk net langs die see wil sit en maak of jy wakker is nie. Wye uitgestrekte stil strande, …
Read more “MAKHANDA SE MURE: OM DIE GESIG VAN ‘N STAD TE VERANDER, EEN MUUR OP ‘N SLAG”