WAAR DIAMANTE DIE STERRE ONTMOET HET: GRAHAMSTAD SE STERREWAGMUSEUM

Dit mag dalk vir die toevallige toeris lyk of die Makhanda munisipaliteit hard poog om die eens pragtige stad so ontoeganklik moontlik vir toeriste te maak, maar daar is steeds talle juwele wat danksy verskeie ander rolspelers toeganklik vir toeriste is en wat die stad en streek se belangrike bydraes tot Suid-Afrika se geskiedenis beklemtoon …