‘n BOEKWINKEL IN DIE HAWE
Wanneer die Logos Hope anker gooi in die Oos-London hawe elke paar jaar verander die hawe in a miernes van gesinne wat tou staan om boeke te koop op die Wêreld se grootste drywende boekwinkel. Met meer as 5 000 titels om van te kies is dit geen wonder dat daar jaarliks sowat een miljoen …