GESKIEDENIS WAT TASBAAR IS: ‘N REIS DEUR DIE BATHURST LANDBOUMUSEUM
Daar is talle plekke in Suid-Afrika waar die geskiedenis sy stories aan die wat wil luister sal vertel. In sommige plekke word dit aan die groot klok gehang en in ander plekke is dit dalk meer subtiel. Die eerste gedagte as jy die terrein van die Bathurst landboumuseum ingaan is dat hierdie museum so effens …
Read more “GESKIEDENIS WAT TASBAAR IS: ‘N REIS DEUR DIE BATHURST LANDBOUMUSEUM”