PRAAG SE AMPER-VERSTEEKTE BESIENSWAARDIGHEDE

Elke jaar besoek miljoene mense (7.44 miljoen in 2024 volgens bronne) Praag, die hoofstad van die Tsjeggiese Republiek. Soveel toeriste besoek Praag dat daar al gepraat word van massa-toerisme en dat die regering moet begin ingryp soos wat in Spanje en ItaliĆ« gebeur. En as jy op die bekende pleine van Praag wil rondloop verstaan …