‘N SKUILPLEK TYDENS OORLOG: CUYLERVILLE SE ST MARY’S
Vanaf Bathurst in die Oos-Kaap loop ‘n grondpad kus se kant toe, wat jou met ‘n effense draai by die monding van die Groot Visrivier gaan uitbring. Ongeveer halfpad na die Visrivier, aan die regterkant van die pad, staan daar ‘n beskeie gebou tussen digte bosse en oorskadu deur ‘n reuse boom. Dit is die …
Read more “‘N SKUILPLEK TYDENS OORLOG: CUYLERVILLE SE ST MARY’S”