DIE SLAG VAN SINGAPOER TYDENS DIE TWEEDE WêRELDOORLOG
Oorloë is wreed, genadeloos, sinneloos, met verwoestende nagevolge en blywende rou letsels op die bevolking. In die geval van Singapoer wat na die Tweede Wêreldoorlog uit die as uit opgestaan het en wat na byna 80 jaar as een van die wêreld se welvarendste lande gereken word, is die herinnering van sy bloedige verlede steeds …
Read more “DIE SLAG VAN SINGAPOER TYDENS DIE TWEEDE WêRELDOORLOG”