SINGAPOER, ‘ N ULTRA MODERNE LAND
‘n Reis na Suidoos-Asië is altyd vol verrassings. Op hierdie reis besoek ek Singapoer, Viëtnam en Kambodja. Dit is ‘n ervaring waar jy deur die andersheid en prag van die omgewing oorrompel en bekoor word. Die mengelmoes van kulture, kossoorte, geure en kleure, slaan jou asem weg. Sprakeloos vergaap jy jou aan die waterrykheid van …