DIE St. JOHN EVANGELIST ANGLIKAANSE KERK, ANKER VAN HOOP EN GELOOF IN DIE WINTERBERG
My Albanie Karmino toer neem my na interessante bestemmings diep in die Winterbergreeks waar ek vergange forte uit die tydperk van die Oos-Kaapse grensoorloĆ« en natuurreservate besoek. DiĆ© toer het ‘n interessante kinkel met ‘n onbeplande 4X4 rit oor die skilderagtige Katbergpas en die De Waalskloofpas in die omgewing van die Katberg- en Amathole-berge. Ek …
Read more “DIE St. JOHN EVANGELIST ANGLIKAANSE KERK, ANKER VAN HOOP EN GELOOF IN DIE WINTERBERG”